1985 Formule Een-seisoen

1985 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 1984 Volgende: 1986
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.

Die 1985 Formule 1-seisoen was die 39ste FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen. Dit het op 7 April begin en op 3 November ná sestien wedrenne geëindig. Die bestuurderskampioenskap is deur Alain Prost in 'n McLaren-renmotor gewen.

Alain Prost (foto in 1984) het sy eerste van vier bestuurderskampioenskappe gemaklik met 23 punte gewen.
Michele Alboreto (foto in 1987) was tweede vir Ferrari.
Keke Rosberg was derde in 'n Williams.
McLaren wen die 1985 vervaardigerskampioenskap
Ferrari was 2de in die 1985 vervaardigerskampioenskap
Williams eindig 3de in die 1985 vervaardigerskampioenskap

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne