Skotsman

Skotsman
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Polysteganus
Spesie:
P. praeorbitalis
Binomiale naam
Polysteganus praeorbitalis
(Günther, 1859)
Sinonieme

Dentex praeorbitalis, Günther, 1859

Die Skotsman (Polysteganus praeorbitalis) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor van Algoabaai tot by Beira. In Engels staan die vis bekend as die Scotsman. Die vis word omtrent 75 cm lank en 10 kg swaar. Die vis is pienk tot 'n ligte rooi van kleur met blou kolletjies aan die bokant.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne